Hoërskool Elspark


SKOOL VAN TEGNOLOGIE

Krieket

Die Eerste krieket span van Hoërskool Elspark het Alberton High School met 1 paaltjie gewen in die pro 20 Skool Liga.

J. Lange van Hoërskool Elspark het 48 loopies behaal.

Baie Geluk


Krieket


1ste span het teen Hoërskool Dinamika met 4 paaltjies gewen in ‘n Pro20 wedstryd op 10 Augustus 2011.

Hoërskool Dinamika het 132 lopies behaal, almal uit in 20 beurte.

Hoërskool Elspark het 133 vir 6 gekry.

Kyle Jeacocks het 44 lopies behaal.

Darren Nortje het 27 lopies behaal.

Dirk Swart het 27 lopies van 11 balle behaal.

James McDonald het 7 paaltjies geneem.

Baie geluk.

Organiseerder: M.van Blerk

Eerste span geborg deur Execmail I.T.Solutions